ISBN: 9780799399066 | Published: July 30, 2020 | Paperback
Dolfie Weerwolfie
Dolfie Weerwolfie
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese
avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!
Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis 'n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar 'n stert! Hy is … 'n weerwolf! Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie “Ek wil nie 'n weerwolf wees nie!” “Dalk gaan dit vanself weg,” stel Timmie voor. “Ja, jy kan maklik praat,” grom Dolfie. “En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?
Die tweede boek in die Dolfie reeks is ook reeds beskikbaar: Volmaan.
Author Paul van Loon
Illustrator Hugo van Look
Share
