ISBN: 9780799399394 | Published: May 13, 2020 | Paperback
Kiekies en koffie
Kiekies en koffie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Hy móét die kampeernaweek enduit voer, want sy hele erfenis hang daarvan af! Christelle het die perfekte lewe met die perfekte maat (haar wit Labrador, Walter) of so het sy gedink tot Joshua Steyn haar hele selfgemaakte prentjie kom omvêr gooi. Wat sy ook al van Joshua dink sal haar nie kan voorberei op die sterk band wat amper oombliklik tussen hulle vorm nie, maar sal dit genoeg wees om tot voorspelbare en loopbaangedrewe Joshua deur te dring? Joshua het nie nou tyd of lus vir enige afwyking in sy toekomsplanne nie maar die noodlot het duidelik ander idees daaromtrent. Christelle se chaotiese manewales laat hom pens en potjies in die warmwater en buite sy gemaksones beland, en hy kan dit nie help nie maar hy hou daarvan! Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Kiekies en koffie is Louise van der Merwe se eerste romanse in die Romanza-reeks.
Author Louise van der Merwe
Share
