Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799399745 | Published: July 30, 2020 | Paperback

Dolfie Weerwolfie: Volmaan

Dolfie Weerwolfie: Volmaan

Illustrator:Hugo van Look
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese
avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!

Dolfie is saam met sy klasmaats op 'n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel 'n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg.

Die eerste titel in die Dolfie-reeks is reeds beskikbaar: Dolfie Weerwolfie

Author Paul van Loon

Illustrator Hugo van Look

View full details