Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799399950 | Published: July 2, 2020 | Paperback

Soen my, asseblief

Soen my, asseblief

Author:Dina Botha
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy is nie wat hy as ’n “dokter” sou bestempel nie ... Anika Stadler verhuis van Bloemfontein af om as ginekoloog en verloskundige by die Krynauw Kliniek te begin werk. Haar eerste ontmoeting met Rynard Krynauw is toe sy “wederregtelik” op die dokters se parkering by Krynauw Kliniek met haar motorfiets parkeer en in haar leeruitrusting vasloop in dié uiters aantreklike man. Hy is dadelik bevooroordeeld teenoor haar met haar voorkoms en motorfiets. Hy het kort gelede die pos as administrateur by sy broer oorgeneem en was nie dié nuwe dokter te wagte nie. Daar is dadelik ’n vonk tussen hulle, en hulle het noodgedwonge heelwat kontak met mekaar, veral toe Rynard aanbied dat Anika op hul landgoed kan kom bly. Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequinromanses. Soen my, asseblief is Dina Botha se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in: - ʼn Storieboekromanse (Augustus 2018), - Elke dag, vir altyd (Maart 2019), - Soen ʼn vreemdeling (Julie 2019), en - Halsoorkop verlief (Oktober 2019).

Author Dina Botha

View full details