Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316346 | Published: April 1, 2016 | Paperback

Kroniek van Donkerhoek

Kroniek van Donkerhoek

Regular price R 226
Regular price R 0 Sale price R 226
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Op sy plaas Donkerhoek in Mpumalanga boer Jaap Vorster suksesvol met sy boomplantasies en vee. Sy geborgenheid word egter wreed versteur wanneer sy seun Pieter ‘n kind verwek by hul swart huiswerkster en dan boonop met haar trou. Hy is nou die skoonpa van sy jarelange swart plaasvoorman. Wanneer Jaap sterf, erf Pieter nie net die plaas nie, maar ook eskalerende probleme: grondeise, skuldigbevinding aan die moord op sy swart swaer, die wantroue van sy vrou en kinders. Hy word ‘n voortvlugtende voor die gereg en probeer op ‘n onbeholpe manier sy gesin weer bymekaar kry. Die dilemma waarin blanke boere in Suid-Afrika hulle bevind sedert die oorgang van apartheid na demokrasie, word sonder oordeel beskryf. So ook dié van die swart erfgename van grond en verantwoordelikheid waarvoor hulle nie opleiding of voldoende hulp ontvang nie. Die bekende oud-regter en bosbouer se eerste roman spreek van sy deeglike ervaring.

View full details