Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316377 | Published: March 1, 2016 | Paperback

Koms van die biblioteekbus en ander stories

Koms van die biblioteekbus en ander stories

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die biblioteekbus ruik soos drome. Soos opstyg. Soos wegvlieg na plekke waar daar Kersfees-sneeu, koalabere en Bengaalse tiere is. Dit ruik na woorde soos keiser en nagtegaal en troebadoer. In Koms van die biblioteekbus, 'n versameling essays, kortverhale en rubrieke, skryf Keina Swart oor die wêreld wat was en die wêreld wat is. Sy skryf oor wat Anton Goosen se musiek aan armymanne gedoen het, oor Eugène de Kock (die man met die bril) en oor AB de Villiers (sommer net 'n skaam blondekopkind wat 18 jaar gelede elke Dinsdag met 'n regop rug in sy kakieklere teen 'n baksteenmuur vir haar kamera geglimlag het). En oor wat gebeur as 'n dorp doodgaan. 'Die dag as 'n dorp doodgaan, waai al die stories weg.'

Author Keina Swart

View full details