Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316391 | Published: June 1, 2016 |

Dollars Eventualis

Dollars Eventualis

Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

- Ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur 'n ervare en ingeligte prokureur.
- DIE REG EN WETTE - is op almal se lippe, veral ná die hofsaak van Oscar Pretorius en die Konstitusionele Hofuitspraak oor Nkandla.
- RAAK HUMOR - ironiese en humoristiese, dog skreeusnaakse insidente van gebeure met gewone en soms stukkende mense.
- Die SKRYWER - 'n ervare prokureur wat betrokke is by nasionale Grondreg- wetgewings. Sy loopbaan word gekenmerk deur sy passie vir die behoeftiges en mense in nood.
- WARE STORIES - in en om die Hof, wat die volle spektrum van die reg dek - mense se eerlike foute en ander se oneerlike sette om die Hof te probeer bewimpel.
- BELEEF - agter die kostelike stories die skerp denke van 'n mentor wat die leser saamneem en kritieke regsbegrippe leer begryp.
Dollars Eventualis is lekkerlees-stories vir mense van alle soorte, van 18-81 jaar:
- Kostelike leesstof vir dié wat die wet ken.
- Kragtige leesstof vir dié wat in die wet belangstel.
- Kosbare leesstof vir dié wat die wet nodig het.

View full details