Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316438 | Published: October 1, 2016 |

Hartskeur

Hartskeur

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Linda kan nie die dood van haar twee-jarige seuntjie verwerk nie. Sy kry 'n senu-siekte waar sy haar hare klossies begin uittrek.
Haar ontvlugting is haar werk by 'n sentrum vir gestremdes. By die huis gaan dit nie veel beter nie, haar man tuis met post-traumatiese stres.
Anders as met haar seuntjie vir wie sy gesê het dat hy nou moet doodgaan want sy is moeg...
Haar dogter wat briljant slim is, het sy nagelaat om raak te sien ... tot sy op universiteit iemand ontmoet wat haar raaksien met die regte pilletjies wat haar gelukkig maak.
Dan is daar Stefan...'n perde-fluisteraar
En daar is Estie die advokaat, wat mans haat. Sy wat so graag ander vroue wil help sal ook eers moet leer om soos Stefan fyn te luister na die Here se stem.

View full details