Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316445 | Published: December 1, 2016 | Paperback

In 'n oomblik

In 'n oomblik

Author:Cas Vos
Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In 'n oomblik toon die hand van 'n ervare digter wie se poëtika reeds gevestig is in terme van temas en tegnieke.
Die digbundel verteenwoordig 'n voortsetting van dié aspekte van Cas Vos se digkuns waarvoor hy reeds lof verdien het. Op tegniese vlak is daar veral sy baie effektiewe gebruik van 'n onpretensieuse toon wat dikwels sonderlinge poëtiese vondste oplewer. 'n Voorbeeld hiervan is die nuutskepping (die slinkshandige). Tegniese vernuwing vind ook plaas deur die aanwending van die epiese gedig en die tersine.

Die intertekstuele gesprek met Homeros en Dante as reismotief om 'n langdurige ongeluk en operasie poëties te verwoord, is nuut in die Afrikaanse digkuns. Tydens die reis kom daar fel en verskillende emosies en ervaringe na vore. Dit word alles met die leser gedeel.

Author Cas Vos

View full details