1
/
of
1
ISBN: 9780928316650 | Published: November 1, 2016 | Paperback
My pad met die doodsengel
My pad met die doodsengel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Belinda Bras-Nel
Regular price
R 235
Regular price
R 0
Sale price
R 235
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In hierdie boek deel ek my eie pad wat ek met die Doodsengel gestap het en hoe my pa se afsterwe my lewe dramaties verander het. Nia Nel en Riana Scheepers is maar 'n paar mense wat ook hul eie ervaringe met afgestorwe siele kom deel. Sekerlik die belangrikste deel van die boek is om ons vrese vir die dood aan te spreek en die konsep vir onsself te herdefinieer, sodat ons ook nie ons eie afsterwe sal vrees nie. Ek kyk na die potensiaal wat ontstaan om te groei en te ontluik in die unieke jy, wanneer die dood jou lewe kom omvergooi.
Author Belinda Bras-Nel
Share
