ISBN: 9780928316674 | Published: March 1, 2017 |
Ons kom van vêr
Ons kom van vêr
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat ná al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het - wat
ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur.
Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien.
Bydraes deur Fatima Allie, Herman Bailey, Jacques Beukes, Charles Beukes, Willa Boezak, Wannie Carstens, Johan Coetser, Gavin Davis, John Diergaardt, Cecyl Esau, Willem Fransman, Edwena Goff, Henry Jeffreys, Gaireyah Fredericks, Basil Kivedo, Nico Koopman, Michael le Cordeur, Marlene le Roux, Llwellyn MacMaster, Basil May, Patrick Mettler, Selwyn Milborrow, Reggie Nel, Elias Nel, Robert Pearce, Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel, Rosalie Small, Conrad Sidego, Cornelius Thomas, Danny Titus, Christo van der Rheede, Raymond van Diemel, Danie van Wyk, Ronel van Oordt, Archie Vergotine
Author W.A.M. Carstens
Author Michael le Cordeur
Share
