Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316704 | Published: April 1, 2017 |

God, Gay, Genade

God, Gay, Genade

Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoekom is ek so, wat is fout met my?

Ek kan nie regtig met iemand hieroor praat nie. Ek sien nie kans vir die verwerping, spot en veroordeling nie. Wanneer my ouers, vriende en familie dit uitvind, hoe gaan hulle reageer?

Partykeer dink ek aan selfdood; ek is tog net 'n oorlas vir die samelewing. Wat moet ek met al die angs en vrese maak wat my partykeer wil oorweldig?

Wat dink God van alles, waar pas Hy in? Hoekom straf Hy my so?

Wat word van my as ek doodgaan?

Kan 'n mens terselfdertyd 'n Christen wees en gay wees?

Waarom is die Kerk so huigelagtig en koersloos om gay persone te omarm?

Ek bly liewers stil en leef 'n lewe van leuens.

'Dit is my gebed dat jy uit hierdie verhaal hoop, insig en die wonder van seksuele diversiteit sal ontdek. Dat jy sal besef dat die verwerping van gay mense niks met God te make het nie, dat dit mensgedrewe is en dat jy nie jou geloof moet verloor oor wat mense en die Kerk sê nie.' ~ Retha

Author Retha Benadé

View full details