Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316728 | Published: March 10, 2017 | Paperback

Dansend met die lewe

Dansend met die lewe

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wie hou (regtig) daarvan om oud te word, af te tree en jou lewe af te skaal? Om uit die vinnige lewensbaan te skuif, selfs eenkant gerangeer te word? Na 50 begin die lewensritme afneem en daar is onsekerheid, soms vrees, oor wat voorlê. Deel in 'n nuwe lewe wat jou innerlik laat dans. Op 50 begin die jeug van jou ouderdom!
Hierdie unieke boek is bedoel vir:
Mense wat op die drumpel van hulle oorgangsjare staan;
Op pad om doodnoodsaaklike lewenskeuses te maak;
Diegene wat vooruit beplan en meer wil weet oor hierdie lewensfase - oor wat voorle;
Die belangstellendes en bekommerdes;
Familie of vriende wat persone in hierdie fase het/ken en nie seker is hoe om sinvolle raad te gee nie;
Persone wie se werk dit is om met hierdie persone te werk: Mediese personeel, maatskaplike werkers en beraders;
Studente en navorsers binne hierdie studieveld van die menswetenskappe wat meer wil weet oor ouerword se uitdagings en moontlike oplossings.

View full details