Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316773 | Published: May 1, 2017 |

Knapsekerels

Knapsekerels

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

'Dis lank sedert daar 'n digter met soveel onverdrote ywer met die volkstaal omgegaan het. Ons ken die hardnekkige knapsekêrels wat aan mens se klere of kouse vassit. By Pieter Fourie is dit die taal self wat so hardnekkig bly klou. Gaandeweg ontplooi die digter ook ander betekenisse, ander maniere waarop die titel gelees of verstaan moet word.

Knapsekêrels is 'n stimulerende, uitdagende teks. Die taalÂ-register wat betrek word, is wyd - en so ook die emosionele register.'

Johann de Lange

Author Pieter Fourie

View full details