Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316841 | Published: June 1, 2017 |

Begin 'n lewe van sukses

Begin 'n lewe van sukses

Regular price R 30
Regular price R 220 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Begin 'n nuwe lewe van Sukses:

Hierin kan jy leer watter stappe jy moet neem om 'n nuwe lewe van sukses te begin

Leer hoe om jou mislukkings tot jou voordeel te gebruik

Leer hoe om positiewe denke te hê.

Hennie J De Villiers (B.D., M.A. Psig., D.Phil.) word beskou as topskrywer in Afrikaans oor Viktor Frankl se fokus op die betekenis van lewe. Hennie het sielkunde aan twee universiteite gedoseer, waarna hy voltyds as spirituele sielkundige gepraktiseer het. Ná sy aftrede is hy heeltyds skrywer. Uit sy pen het die volgende publikasies verskyn: Hoekom is ek hier? - Ontdek jou sielskrag; To exist with meaning - Viktor Frankl's guidelines; Wat is my siel?; GLO om te kry wat jy nodig het, You are a soul - with a meaning in life (e-boek); Breek weg - vir 'n sinvolle lewe; Ontdek jou sielskrag - en leef betekenisvol ...

View full details