Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780928316940 | Published: September 1, 2017 | Paperback

Liefde wen

Liefde wen

Regular price R 50
Regular price Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie bundel is `n versameling van veelbelowende digters wie gehoor moet word. Hierdie is die beste gedigte van die kompetisie wat gehou is deur Bouwer Bosch. Alle gedigte handel oor die liefde: die negatiewe, die positiewe, die pynvolle en die perfekte. Die kompetisie se kriteria was dat alle gedigte oor die liefde moes handel. Die beste gedigte verskyn dan in `n boek. Die geld wat ingesamel word deur hierdie boek, word aan liefdadigheidsorganisasie geskenk.

Author Bouwer Bosch

View full details