1
/
of
1
ISBN: 9780928316964 | Published: February 28, 2018 | Paperback
Donderweer gedagtes
Donderweer gedagtes
Author:Almero Welgemoed
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie meesleurende boek bied 'n versameling kortverhale, maar hoe verder daar gelees word, hoe meer word daar besef dat daar 'n sterk verband is tussen die stories wat dan saamgevat word aan die einde.
•
Dit is diep, persepsieveranderende stories wat die hartsnare roer.
•
Die stories handel oor mense se diepste, innerlike konflik: depressie, anoreksie, selfmoord, lae selfbeeld en hoe die karakters hierdie konflik hanteer
Author Almero Welgemoed
Share
