Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780949950581 | Published: December 1, 1999 |

Kleredrag tydens die Anglo-Boereoorlog

Kleredrag tydens die Anglo-Boereoorlog

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hier is talle foto's [en patrone!] van die kleredrag uit die ABO wat geneem is uit die versamelings van die Nasionale Kultuurhistoriese Museum, die Museum Africa, en verskeie Argiefbewaarplekke. Inligting word ook breedvoerig verskaf vir boere-uniforms, Burger-gevegsdrag, velklere, manspakke en hemde, vroueklere, ens.

View full details