1
/
of
1
ISBN: 9780949976970 | Published: January 15, 2019 |
Verlede, Hede, Toekoms
Verlede, Hede, Toekoms
Author:Jacques van der Elst
Author:SAAWK
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die inhoud van hierdie publikasie dek die tydperk van 1984 - 2019. Die meeste medewerkers is of was gedurende die tydperk betrokke by die Akademiewerksaamhede, onder andere in die funksie van raadsvoorsitter, hoof- uitvoerende beampte of kommissievoorsitter. Enkele persone is gevra om 'n bydrae te lewer op grond van betrokkenheid by sake wat vir die SA Akademie van hoogste belang is. Dit raak aspekte soos die hoër onderwys en die plek van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse samelewing.
Author Jacques van der Elst
Author SAAWK
Share
