ISBN: 9780949977083 | Published: February 16, 2022 | Paperback
Elsa Joubert - Die verste grens verby
Elsa Joubert - Die verste grens verby
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Elsa Joubert. 'n Huldiging. Die verste grens verby is die negende bundel in die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se prestigereeks oor Hertzogpryswenners. In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre. 'n Gedig wat Hertzogpryswenner Johann de Lange enkele dae na Elsa Joubert se oorlye geskryf het, is ook in die bundel opgeneem: 'Van vele reise & deur vele huise / het jy oplaas tuisgekom op jou pad. / In die laaste, laatste foto's val / die skadu's jou binne soos 'n stad. / Die lig buite straal deur jou vensters in / & jy hoor die einde sê: Kom ons begin.'
Share
