Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780949977090 | Published: May 1, 2023 |

Barto Smit - Koorddanser tussen triomf en tragedie

Barto Smit - Koorddanser tussen triomf en tragedie

Author:SAAWK
Regular price R 385
Regular price R 0 Sale price R 385
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Bartho Smit het sedert sy debuut in 1951 slegs agt dramas geskryf. Ná ses vorige nominasies is die Hertzogprys uiteindelik in 1978 aan hom toegeken vir sy hele oeuvre. In hierdie bundel ondersoek kundiges in die literêre en dramawêreld die invloed wat hy gehad het op die Suid-Afrikaanse teater, onder meer sy bydrae as mentor en katalisator tot vernuwing onder sy tydgenote en dié wat sou volg. Benewens sy rol in die pers en uitgewerswese was hy ook 'n innoverende regisseur, vertaler, teoretikus en kulturele aktivis wat vorm gegee het aan 'n nuwe denkrigting. Maar in sy drif tot eksperimentering, vernuwing en relevansie was hy soms ook 'n slagoffer van sy eie waagmoed en van die stelsel, en moes hy dikwels sien hoe sy stukke op die nippertjie van die verhoog gevee word.

View full details