1
/
of
1
ISBN: 9780958474153 | Published: May 1, 2006 |
Identifiseer die leuen
Identifiseer die leuen
Author:Tiaan Gildenhuys
Regular price
R 99
Regular price
R 0
Sale price
R 99
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vir te veel jare het die Satan homself in mense se lewens gekamoefleer met die leuen dat ons nie MET Satan moet praat, of OOR hom moet praat, of VAN hom moet praat nie. Op hierdie wyse het die 'vader van die leuens' oor jare kinders van God in tronke vasgebind sonder dat hulle werklik geweet het hulle is daarin vasgesluit. In hierdie boek wil die skrywer die man op straat attent maak op die subtiele, maar baie basiese wyses waarop Satan Christene aanval.
Author Tiaan Gildenhuys
Share
