Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780980259933 | Published: February 1, 2012 |

Kennis klop kanker

Kennis klop kanker

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

JY HET KANKER! 'n Ystervuis beklem jou hart wanneer jy die diagnose hoor. na die skok en ontkenning kom die vrae: wat gaan nou met my gebeur? Wat is my oorlewingskans?

In Kennis klop kanker, word die pasient, en enigeen wat meer van kanker wil weet, ingelig oor alle fasette van kanker:
Wat kanker presies is
Hoe kanker ontstaan
Die omvangsyfer
Belangrikheid van dieet
Die vele vertakkinge van moderne terapie
Deurbrake in molekulere biologie met minder newe-effekte
Beenmurgstamseloorplanting
Of terapie die moeite werd is
Alternatiewe, komplimentere en integrerende terapiee
Behandeling en prognose van algemene kankers
Noodsaaklike gereelde ondersoeke om vroee kanker te ontdek
Mediane oorlewingstatistiek.

View full details