Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780980265163 | Published: December 1, 2008 |

Marmelade en Moerkoffie

Marmelade en Moerkoffie

Regular price R 345
Regular price R 0 Sale price R 345
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Plaaslike, organiese en seisoenskos uit die Kamdeboovlakte

Langer as 'n eeu al woon die Palmer-familie op die plaas Cranemere in die middel van die uitgestrekte, verlate Groot-Karoo. Op Cranemere het die noodsaaklikheid om volgens die seisoene te kook 'n kosmaaktradisie geslyp waarin die kuns van kreatiewe improvisering altyd seëvier, en boonop het elke geslag Palmer-vroue unieke elemente en invloede bygedra tot die Karoogeure wat ons vandag ken.

View full details