1
/
of
1
ISBN: 9780980265170 | Published: August 1, 2015 |
Reuben kook : terug na toentertyd
Reuben kook : terug na toentertyd
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Reuben Riffel
Regular price
R 415
Regular price
R 0
Sale price
R 415
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Geure, smake, reuke en teksture het die vermoë om jou terug te voer na jou kinderdae, jou te laat voel soos daardie eerste keer toe jy 'n perske, lemoen of die kombinasie van gekaramelliseerde ui en bloukaas in 'n tert geproe het.
Reuben Riffel, 'n 34-jarige Suid-Afrikaanse sensasie, het in die nederige Groendal grootgeword en is tans een van die land se beste sjefs. Sy restaurant, Reuben's, is in Franschhoek, een van die wêreld se voorste kos- en wynbestemmings.
Author Reuben Riffel
Share
