Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780981407579 | Published: October 20, 2010 | Paperback

Geheime in die tuin

Geheime in die tuin

Author:Erik Holm
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In geheime in die tuin stel die skrywer 'n kabouter aan die word, naamlik Ekologicus sapiens… 'Maar noem my sommer Eko', se die vir Henk. Eko neem Henk op 'n reis deur die tuin waartydens hy wonderlike geheime aan hom openbaar. Krapspinne kan hulle kleur verander sodat die bye hulle nie kan raaksien nie en bye maak magrietjies se stuifmeel in geel balletjies aan hulle agterpote bymekaar om vir hulle larwes te gaan voer. Maar die groot geheim is dat else lewende ding in die tuin 'n vyand het. So word die ruspe vir die spinnekop 'n maal, die spinnekop vir die hottentotsgot, en die motte die vlermuise s'n. Die geheim van Holm se sukses is dat daarin slang om die jong leser to vermaak en terselfdertyd kennis oor te dra. Die teks word vervrolik en uitvoerig toegeling deur Klaus Schaer se aanloklike volkleur illustrasies.

Author Erik Holm

View full details