1
/
of
1
ISBN: 9780981413549 | Published: May 1, 2010 |
Vleisbokproduksie
Vleisbokproduksie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Kejafa
Regular price
R 330
Regular price
R 0
Sale price
R 330
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek neem die voornemende vleisbokprodusent op 'n omvatende reis betreffende vleisbokproduksie. Die boek hanteer alle aspekte van die mees bekende vleisrasse (Inheems, Savanna, Boerbok en Kalahari Red), fasiliteite, voeding, siektes, entstofprogramme, gedrag, hantering en dan die sekerlik die belangrikste aspek, finansies.
Author Kejafa
Share
