ISBN: 9780987002204 | Published: October 1, 2011 |
Dryfhout en Opdrifsels
Dryfhout en Opdrifsels
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Skoolsielkundige neem agt uitgesoekte matrieks vir 'n hele vakansie na 'n eensame strand. Is hulle net 'n groep bedorwe rykmanskinders uit 'n élite skool? Nie as jy van nader kyk en luister nie. Dit is hierdie kinders se enigste kans om só te herstel dat hulle matriek kan skryf en daarna in 'n gewone samelewing, saam met ander stukkende mense, kan funksioneer.
Dié seevakansie sal bepaal hoeveel van die oorspronklike kosbare hout bruikbare dryfhout sal word en hoeveel opdrifsels vyf en twintig jaar later by hulle reünie sal uitspoel.
'n Jeugroman, ook vir volwasse lesers.
Author Merie Scheepers
Share
