ISBN: 9780987002228 | Published: September 1, 2006 |
Briewe Van W.E.G. En N.P. Van Wyk Louw 1941-1970
Briewe Van W.E.G. En N.P. Van Wyk Louw 1941-1970
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kannemeyer het beklemtoon dat beide N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw bekwame briefskrywers is. Hulle het ook blykbaar 'n besonder hegte verhouding gehad en het met groot deernis met mekaar gekommunikeer - selfs wanneer die een broer die ander teleurgestel het. (W.E.G. Louw se traagheid en swak tydsbestuur was byvoorbeeld vir Van Wyk Louw 'n irritasie, terwyl Van Wyk Louw se owerspelige verhouding met Sheila Cussons vir W.E.G. betreurenswaardig was.) Hierdie briefwisseling klink vir my na 'n waardevolle agter-die-skerms-blik op die verhouding tussen twee van die mees prominente Dertigers, op die menswees van twee gevierde digters en op 'n belangrike periode in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis.
Author J.C. Kannemeyer
Share
