Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780987002280 | Published: April 1, 2012 |

Wat die hart van vol is

Wat die hart van vol is

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat die hart van vol is, is bowenal die liefdesverklaring van 'n beeldende kunstenaar aan Afrikaans soos dit vloei uit al die sprekers se monde: verlange na die taal, verrukking oor die gespierdheid, aardsheid en vrypostigheid daarvan: verwondering oor die wortels en naelstringe van woorde; en ontdekking van die beelde wat geboorte gegee het aan woorde en idiome en segwyses.




Hierdie boek dra die hart op die mou. it die oorvloed van haar hart spreek die dubbelbegaafde kuntenaar (die beeldhouer as word-boetseerder) tot did leser: uit die ervaring van oorvloed vloei haar kunsopvatting en did gul uitnodiging:




'My ambisie as kunstenaar is om soos 'n wind deur die vergete boorde van jou verbeelding te waal, sodat jy jou waterpere hoor val en herinner word aan jou eie verborge kreatiewe en geestelikeoorvloed.'

Author Evette Weyers

View full details