1
/
of
1
ISBN: 9780987038838 | Published: September 1, 2012 | Paperback
Vi Adam Small 'n digbundel
Vi Adam Small 'n digbundel
Author:Verskeie
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
RSG in samewerking met die US Woordfees bring in die jaar waarin Adam Small die Hertzogprys ontvang, hulde aan hom met die gedenkbundel en CD Vi' Adam Small.
Die gedenkbundel is die resultaat van 'n ope uitnodiging aan digters om vir Adam Small 'n gedig te skryf vir sy 75ste verjaardag. Drie en twintig digters het reageer en dit is by die Versindaba 2011 op Stellenbosch deur die digters voorgelees.
Author Verskeie
Share
