ISBN: 9780987038876 | Published: December 24, 2012 |
Liefde vir Lienke
Liefde vir Lienke
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Lienke Botha se lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan 'n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder om aan die gevolge te dink, laat Lienke toe dat sy gelei word van die een verkeerde besluit na die volgende. Teen die tyd wat haar 'regmaak' plan in werking tree, is daar min oor van die gesonde verwysingsraamwerk waarmee sy grootgeword het. Haar pad na vergifnis is besaai met uitdagings waarvoor sy nievoorberei is nie. Sy groei as nuutgebore mens, maar haar diepgesetelde liefde vir Gerhard, wat haar vermy, bly onveranderd.Is hy steeds deel van God se plan vir haar en klein Lilly selewe? Kan hulle ooit veilig saam met hom wees?
Author Elaine Marais
Share
