Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780992191009 | Published: July 1, 2013 |

Boer met Kleinvee - Die Skaapherder

Boer met Kleinvee - Die Skaapherder

Author:Kejafa
Regular price R 850
Regular price R 0 Sale price R 850
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Daar is 'n baie bekende Latynse frase: Non scholae sed vitae discimus. (Ons leer nie vir die skool nie maar vir die lewe). Ons maak klaar met skool, maar solank as wat ons lewe sal ons aanhou leer.
Hierdie boek is 'n praktiese handleiding vir voornemende kleinveeboere deurdat dit die basiese beginsels van kleinveeboerdery verduidelik. Dit maak egter ook goeie leesstof vir die meer ervare boer wat steeds wil leer om daardeur produktiwiteit te verbeter in die kudde. Die drie bene waarop suksesvolle kleinveeboerdery rus, fasiliteite, diere en voeding word in die boek aangespreek met klem op gesondheidsbestuur soos; siektevoorkoming, herkenning en behandeling.
Geskryf in verstaanbare gebruikstaal sodat lekepersone dit kan verstaan, maar tegnies genoeg sodat landboukundiges daarby kan baat vind is die boek seker die mees volledige kleinveehandleiding op die mark.

Author Kejafa

View full details