1
/
of
1
ISBN: 9780992201500 | Published: July 1, 2013 |
Kommando - Van Perde en Manne
Kommando - Van Perde en Manne
Author:Deneys Reitz
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die briljantheid van Deneys Reitz se vertelkuns le in die eenvoud, openhartigheid en onderbeklemtoning daarvan. Kommando - van Perde en Manne is geskryf met 'n gesofistikeerde onbevangenheid wat geweier het om hom aan die einde van die Tweede Vryheidsoorlog aan Britse gesag te onderwep. Dit is subtiel partydig, maar tog so sonder haatdraendheid dat ons by die avontuur betrek word - en dit voel amper of ons self daar was. Dit is 'n besonderse verhaal, en die gees daarvan is manjifiek. - T S Emslie
Author Deneys Reitz
Share
