Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780992201586 | Published: November 1, 2018 | Paperback

Volmaan oor die Marico

Volmaan oor die Marico

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman ''n Suid-Afrikaanse
literêre genie' genoem het.

Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell ná die publikasie van Mafeking Road in 1947 gesê het dat dit 'die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het'.

Dié stories sal jou laat glimlag, hulle sal in jou diepste wese weerklank vind, en jy sal die romantiek raaksien in wat Bosman self genoem het 'daardie dinge wat die ware stempel van Suid-Afrika dra'

Ook in Engels besikbaar as Marico Moon.

View full details