Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780992221942 | Published: June 1, 2014 |

Kitare en ander snare

Kitare en ander snare

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ollie Viljoen is bekend as veelsydige musikant en vermaaklik-heidster, sonder twyfel een van die grootste stimuleerders van die storievertel- en boeremusiekÂ-tradisie in Afrikaans.

Oor 'n tydperk van dertig jaar was Ollie regisseur van gewilde TV-programme soos Kom kuier saam, Spies en Plessie, Maak 'n las, Kyk-innie-pot en die Boereorkes-kompetisie. Boonop is Ollie 'n radiopersoonlikheid, geliefd vir sy Boeremusiekprogram op RSG.

Kitare en ander snare - Ollie Viljoen vertel, bevat 'n versameling stories, staaltjies en insidente uit sy loopbaan, asook meer as twintig van sy gedigte, wat hy rympies noem.

Author Ollie Viljoen

View full details