Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780994715999 | Published: October 1, 2019 | Paperback

Johann de Lange - 60

Johann de Lange - 60

Author:SAAWK
Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Johann de Lange 60: 'n Huldiging vereer die enigste digter van die sogenaamde Tagtigers wat
met die Hertzogprys bekroon is. Dié meesterlike skrywer slaag met sy digkuns daarin om verhelderend te skryf oor gay-seksualiteit en 'n nuwe wêreld deur sy natuurgedigte te open. De Lange
is 'n veelkantige woordkunstenaar wat ook in ander genres sy vaardigheid en vakmanskap toon.
Hy het twee kortverhaalbundels en 'n dagboek op sy kerfstok. Voorts is hy bekend as bloemleser,
redakteur, kritikus en vertaler.
Dié bundel bevat bydraes deur tien vooraanstaande Afrikaanse skrywers, akademici en letterkundiges, onder wie Daniel Hugo, Erika Terblanche, Antjie Krog, Joan Hambidge en Bernard
Odendaal.

View full details