1
/
of
1
ISBN: 9780997025491 | Published: March 27, 2025 | Paperback
Verraad op Hoopplaas
Verraad op Hoopplaas
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Julius de Smedt
Regular price
R 330
Regular price
R 0
Sale price
R 330
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Na nog 'n liefdesteleurstelling aanvaar Julia 'n tydelike oorplasing na Vaaldorp.
Julia is klaar met mans, maar die sjarmante eienaar van die gastehuis op Hoopplaas, Frits, laat haar van mening verander.
Andries val egter met sy melkkanne die gastehuis binne en krap die slaai deurmekaar. Terwyl Julia met haar emosies worstel, raak sy betrokke by die donker geheime op Hoopplaas.
Wie is Tokkels, en wat is die verhouding tussen Frits en Andries? Hoekom brand die plaas af? Is daar hoop dat Julia weer liefde sal vind op 'n onheilsplek soos Hoopplaas?
Author Julius de Smedt
Share
