ISBN: 9781037004742 | Published: November 15, 2024 | Soft Cover
Mamba
Mamba
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dit is die verskyning van die slang wat die duiwel losgelaat het. Tog het die moeilikheid reeds vroeer begin...
Adriaan Botha, losloper-argitek, besluit om die land te verlaat. Hy stel sy plan uit ten einde 'n hoëprofielprojek te voltooi.
Intussen erf hy 'n bosveldplasie by 'n oupa wat hy nooit geken het nie. Terwyl hy sukkel om die nuus te verwerk dwing 'n insident met die klient se vrou hom om die stad inderhaas te verlaat.
Vergesel deur sy geliefde hond gaan skuil hy op die plaas in 'n afgeleë hoek van die Waterberge en spoedig raak hy al hoe vaster verstrik deur 'n sameloop van onverwagse gebeure.
As hy maar net vroeer rigting gekry het! Hoe de hel gaan hy lewend hier uitkom?
Sy oupa kon hom netsowel 'n tuimeltreinrit nagelaat het.
Mamba is 'n roman wat jou gaan oorrompel en enduit geboei hou.
Author Pieter Henning
Share
