Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037009181 | Published: January 2, 2025 |

Die kubermoorde

Die kubermoorde

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In die Oos-Kaap ruk 'n plaasaanval die omgewing en ontwrig die lewe van 'n jong gesin. Terselfdertyd lei 'n kuberinbraak by 'n regeringsdepartement en sabotasie by 'n elektriese opwekkingsfasiliteit tot 'n vlaag moorde in die noorde van die land. Mac, 'n rekenaarspesialis wat die kuberaanval probeer uitpluis, kom af op 'n internasionale komplot oor kernkrag en bevind hom in die middel van 'n politieke magstryd. Polisie-intimidasie dreig om sy ondersoek te ontspoor, terwyl inmenging van die Russiese Geheimediens sy persoonlike veiligheid bedreig. Sy steunpilare is Jerome, sy werkgewer en politieke beskermengel, en Sonja, sy verlore liefde by Staatsveiligheid. Hulle span saam om die komplot te ontrafel, maar Mac se kleurvolle verlede by Militêre Intelligensie en sy effens donker karakter kompliseer sy speurwerk.

View full details