Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037023279 | Published: February 13, 2025 | Paperback

Wees jy God se ligdraer

Wees jy God se ligdraer

Regular price R 199
Regular price R 0 Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hoe wonderlik dat God ons vertrou om Sy ligdraers te wees. Nog beter nuus, Hy maak ons gewillig en bekwaam om Sy ligdraers te wees.
As ons aan onsself die vraag sou vra: Hoe vervul ons die verwagting van God, om sy werk hier op aarde te doen? Alles gaan nie noodwendig oor ons woorde nie, maar die grootste kommunikasie is wat mense by ons sien, ons optrede elke dag.

In die boek probeer ek 'n paar punte uitlig waarop ons kan fokus om die verwagting wat God oor ons het, na te kom. Die groot beloning vir ons staan in Fillipense 2 v. 16 waar die Woord sê dat God trots gaan wees op ons omdat ons Sy ligdraers was.

Ons geloof is 'n offer in Sy diens.

View full details