Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037026423 | Published: May 26, 2025 | Soft Cover

Die Buro

Die Buro

Regular price R 480
Regular price R 0 Sale price R 480
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Boeiende weergawe van wat regtig in Suid-Afrika se intelligensiegeskiedenis gebeur het.
Van Aswegen gee 'n kykie agter die skerms van Suid-Afrika se spioenasie geskiedenis as 'n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële politieke verlede.
Aanvanklik is Republikeinse Intelligensie as 'n hoogs geheime afdeling binne die Veiligheidstak van die SAP bedryf om op operasionele intelligensiekunde en teenspioenasie in Suid-Afrika te fokus. Hieruit het die Buro vir Staatsveiligheid, die land se eerste siviele intelligensiediens, in 1969 ontwikkel.
Genl. Hendrik van den Bergh oftewel die Lang Generaal, was 'n sentrale figuur in die ontstaan van die Buro.
Van Aswegen gee voorbeelde van knap optrede én penaries waarin van die geheime agente soms beland het.
Oudlede van Republikeinse Intelligensie en die Buro vir Staatsveiligheid vertel hul stories in hul eie taal.

View full details