ISBN: 9781037029035 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Aandgesprekke
Aandgesprekke
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Aandgesprekke: oor 'n vervulde lewe in die Here is van waarde
* vir persoonlike geloofskennis en geloofsgroei,
* veral in die temas van die Bergpreek, die persoon en werk van die Heilige Gees en gebed
* as 'n geskenk vir mense wat daaglikse voedsel uit die Woord soek om in 'n vervulde verhouding met die Here te lewe
* as hulpmiddel in die aanbied van Bybelstudie en Kleingroepsbyeenkomste oor die betrokke temas
* om vir ander mense voor te lees
Die klanklêers sou gebruik kon word
* om na die boek te luister terwyl daar met ander aktiwiteite tuis, op pad of elders besig is
* as geskenk vir mense wat nie goed kan sien of lees nie
* om voor te speel aan ouer mense wat nie meer self kan lees nie
* om voor te speel as inleiding van 'n bespreking tydens 'n Kleingroep of Bybelstudie
* om die boodskap via WhatsApp of ander sosiale media met mense te deel
Author Fanie Coetzee
Share
