Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037029981 | Published: April 1, 2025 | Paperback

Uit rou gebore

Uit rou gebore

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Op 'n Vrydagaand kort voor Kersfees 2016 verloor Elisma van Zyl haar man, Christoffel ná 'n lang kankerlyding. In hul laaste dae saam dink sy aan alles wat sy nog vir oulaas aan hom wil meedeel. Sy sê jammer oor haar foute, bedank hom vir alles wat hy vir haar gedoen het, verseker hom oor en oor van haar liefde. “Ek praat en praat tot daar niks meer oor is om te sê nie en lê net so langs hom in stilte.”
Hierdie boek met vertellings, gedigte en dagboekinskrywings is gebore uit die skrywer se rouproses ná die verlies van haar lewensmaat. Dit beskryf haar pad van emosionele pyn, aanvaardig en heling. Ten slotte leer sy om weer voluit te lewe, selfs al is sy alleen.

View full details