1
/
of
1
ISBN: 9781037050756 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Koerie, Spikkel en Spoed kies koers Karoo toe
Koerie, Spikkel en Spoed kies koers Karoo toe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Susanna van der Merwe
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die verhaal van die drie wedvlugduiwe Koerier, Spikkel en Spoed is 'n storie oor sukses en mislukking, oor leierskap en die belangrikheid van goeie vriende en ondersteunende familie. Oor probeer en wéér probeer. Oor wen en verloor. Elkeen van dié drie top duiwe het unieke eienskappe: Koerie is die planmaker, Spikkel die koershouer en Spoed die een wat maklik van taktiek kan verander om van hom 'n wenner te maak én sy eienaars en mededuiwe te help. In hierdie spannende jeugverhaal sal jy dalk jouself en jou eie wedlope en uitdagings raaklees …
Author Susanna van der Merwe
Share
