Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037052132 | Published: April 1, 2025 | Paperback

Dwaaldae

Dwaaldae

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

'n Digter dwaal maar net skynbaar doelloos deur die lewe. Elke gedig in Andrea Sieberhagen se bundel is 'n koördinasiepunt op die landkaart van haar lewe. Sy skryf oor reise, die natuur, liefde, kinders, siekte en die onvermydelike dood. Die digterlike woord is vir haar gelyktydig 'n viering én beswering van die lewe met sy vreugde en verdriet.

View full details