Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037056796 | Published: July 1, 2025 | Paperback

Flip se klip

Flip se klip

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Jy moet besin, Kate,” het die predikant met die swart oë gesê, sy swart baard bewend van verontwaardiging. “Die evolusieleer is 'n dwaalleer en dwaalleraars bly nie ongestraf nie, al word die straf miskien eers aan die derde of vierde geslag besoek …”

Dit is die storie van Ada, haar man Phil, en sy tweelingsuster, Kate. Oor Kate is ʼn verdoemende oordeel op haar troudag uitgespreek, weens haar wetenskaplike navorsing oor evolusie. Sy en haar gelowige broer is voortdurend aan die redekawel daaroor. Oupa Flip se klip, die fossiel van 'n zoogdier agtige reptiel, word die keerpunt in sy naamgenoot, kleinseun Phil, se lewensuitkyk. Kate kry wel 'n nageslag (wat vervloek gaan wees?), terwyl Ada só graag 'n kind wil hê dat sy selfs die ondenkbare oorweeg.

Author Chris Venter

View full details