ISBN: 9781037070068 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Alleen
Alleen
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Asof verandering nie erg genoeg is nie, moet 'n mens soms oor begin. As dit boonop nie jou keuse is oor waar jy weer jou lewe moet hervat nie, is dit gewoonlik erger. Die eerste ding wat vir Ben pla, is die verlatenheid.
Debbie probeer die eensaamheid verdryf met iemand wat sy nie regtig wil he nie. Die man wat te veel drink, is dus beter as om sonder iemand te wees.
Ben het nie die skeiding tussen hom en sy vrou beplan nie, maar alleenheid is nie iets wat toestemming vra nie. Dit trek ongenooid by jou in en die enigste manier om daarvan ontslae te raak, is om dit met iemand te vervang.
Die woestyn en die see kan die afsondering vererger en op 'n klein dorpie soos die is die kans om die alleenheid te verdryf, baie skraal.
Author Johan de Nysschen
Share
