1
/
of
1
ISBN: 9781037082955 | Published: December 15, 2025 | Paperback
Tussentogte
Tussentogte
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Johan Cilliers
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In tussentogte kyk Johan Cilliers deur die bifokale bril van godsdiens én wetenskap na die mens en sy teenwoordigheid op aarde. Hy verset hom teen die formules en abstraksies van die “toga-teologie”. Op sy deurtog deur die lewe ervaar die gelowige die misterie van die Ewige juis op 'n sintuiglike wyse. Hierdie digter bring ons met sy fyngeslypte woord digter by die wonder van die hier en die Hierna. - Daniel Hugo
Author Johan Cilliers
Share
