Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037086649 | Published: October 14, 2025 | Paperback

Oestyd

Oestyd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Elisa, 'n finale jaar student, besoek haar oupa se protea-plaas - 'n plek wat sy nooit voorheen besoek het nie. Tussen die bloemryke lande, familiegeheime en die ongemaklike geskiedenis tussen haar ma en die plaasbestuurder, begin Elisa haar plek in die wereld vind. Toe sy die bestuurder se seun, Jagter ontmoet, verander haar lewe. Is dit liefde, aanvaardig of is sy net nog 'n merkie op sy kerfstok.

View full details